Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Celebs
FOTO’S: ’n Oulap se rooi . . . maak net mooi toe

Die model Alessandra Ambrosio se interessante uitrusting het Woensdag die koppe laat draai op die rooi tapyt by die Cannes-rolprentfees. ’n Geval van ’n oulap se rooi maak dalk net mooi alles toe?

Alessandra Ambrosia, topmodel en ma van twee, se rooi knoop-uitrusting het net die nodige op die rooi tapyt bedek.Foto: Reuters
Die knalrooi uitrusting is gedrapeer en geknoop om die model se atletiese lyf te beklemtoon. Foto: Reuters
Die rooi rok se sleep het in die wind gewaai terwyl Alessandra haar beste (goue) voetjie voorgesit het. Foto: Reuters
Die skouspelagtige rok van agter met sy twee lang sleepsels. Foto: Reuters
Die fotograwe rig hul lens op Alessandra.Foto: Reuters
Alessandra het die vertoning van die rolprent Les Misérables bygewoon.Foto: Reuters
Alessandra het goue sandale en bykomstighede gedra.Foto: Reuters
Alessandra lig die sleepsels soos wafferse vlerke op om die trappe by die Cannes-rolprentfees op te stap. Foto: Reuters

MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.