Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Celebs
FOTO’S: Prinses Charlene laat die koppe draai
Prinses Charlene van Monaco het Sondag die koppe op die Grand Prix in Monte Carlo laat draai. Daar is tydens die wedren hulde aan die legendariese Niki Lauda gebring wat verlede week oorlede is.
Prinses Charlene Sondag op die Grand Prix in Monaco. Foto: Getty Images
Prinses Charlene soengroet Christian Horner, spanbaas van die Red Bull Racing-F1-span, voor die aanvang van die Grand Prix. Foto: Getty Images
Die prinses het drukkies uitgedeel nadat daar hulde gebring is aan Niki Lauda, die legendariese F1-renjaer wat verlede week oorlede is. Foto: Reuters
Prinses Charlene stap na die podium met ’n trofee in die hand. Foto: AP
Lewis Hamilton, wenner van Sondag se Grand Prix in Monaco, word deur prinses Charlene gelukgewens. Foto: AP
Prinses Charlene en haar man, prins Albert, het die Grand Prix bygewoon. Foto: Getty Images
Prinses Charlene het ’n tweekleurige broekpak gedra.Foto: Reuters
Meer oor:  Grand Prix  |  Prinses Charlene  |  Niki Lauda  |  Monaco
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.