Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Celebs
FOTO'S: Só onthou ons Burt Reynolds

Die Hollywood-legende Burt Reynolds is op 82-jarige ouderdom aan ’n hartaanval in die Amerikaanse deelstaat Florida oorlede.

Hier is 'n terugblik op sy loopbaan en lewe in die kollig.

Saam met die res van die akteurs op die stel van 'Gunsmoke' in 1963 in Los Angeles. Van links na regs: James Arness, Burt Reynolds, Milburn Stone, Amanda Blake en Ken Curtis) Los Angeles, California. Foto: Michael Ochs, Getty Images

Op die stel van die United Artist-fliek, 'Navajo Joe', in 1966. Foto: Michael Ochs, Getty Images
As Lewis in 'Deliverance', 1972. Foto: Getty Images
As lt. Phil Gaines saam met Catherine Deneuve as Nicole Britton in 1975 se 'Hustle'. Foto: Getty Images
Saam met Sally Field by die Television Critics Awards in Los Angeles in 1977. Foto: Ron Galella, WireImage
Burt
In Smoky and the Bandit in 1970. Foto: Art Zelin, Getty Images
Op The Tonight Show met Jay Leno in 1994. Foto: Margaret Norton/NBC via Getty Images
Saam met sy vrou, Loni Anderson, in 1992. Hul huwelik het ses jaar gehou. Foto: Kypros/Getty Images
Op die stel van Boogie Nights in 1997. Van links na regs: Jack Wallace, Rickey Jay Nicole, Ari Parker, Burt Reynolds, William H Macy, Mark Wahlberg, Julianne Moore, John C. Reilly en Phillip Seymour Hoffman. Foto: Michael Ochs Archives, Getty Images
1960. Foto: GAB Archive/Redferns
By die Golden Boot Awards in Los Angeles in 2006. Foto: Frazer Harrison, Getty Images
Saam met Mark Wahlberg by die Spike TV Guys Choice in Kalifornië in 2013. Foto: Kevin Mazur, WireImage
By die première van 'Dog Years' in New York in 2017. Foto: Noam Galai, Getty Images
By 'n vertoning van 'The Bandit' in Austin, Texas in 2016. Foto: Mike Windle, Getty Images

Meer oor:  Burt Reynolds
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.