Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Celebs
Kelly Preston, vrou van John Travolta, sterf

Die Amerikaanse tydskrif People het eksklusief berig dat die aktrise Kelly Preston, vrou van die Hollywood-legende John Travolta, dood is. 

'n Familielid het aan die tydskrif gesê Preston het 'n stryd teen borskanker gevoer.

Sy het onder meer in Twins (1988), Jerry Macguire (1996) en For Love of the Game (1999) gespeel. 

Preston word deur Travolta en hul kinders Ella (20) en Benjamin (9) oorleef. Hul seun Jett is op 16-jarige ouderdom in Januarie 2009 dood. Hy het van kleins af gesondheidsprobleme gehad en is skielik tydens 'n gesinsvakansie in die Bahamas dood nadat hy 'n stuipe-episode gehad het.

Travolta het die nuus op Instagram bevestig.

View this post on Instagram

It is with a very heavy heart that I inform you that my beautiful wife Kelly has lost her two-year battle with breast cancer. She fought a courageous fight with the love and support of so many. My family and I will forever be grateful to her doctors and nurses at MD Anderson Cancer Center, all the medical centers that have helped, as well as her many friends and loved ones who have been by her side. Kelly’s love and life will always be remembered. I will be taking some time to be there for my children who have lost their mother, so forgive me in advance if you don’t hear from us for a while. But please know that I will feel your outpouring of love in the weeks and months ahead as we heal. All my love, JT

A post shared by John Travolta (@johntravolta) on

Meer oor:  Borskanker  |  Kelly Preston
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ’n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar dit is nie 'n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier.

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.