Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Celebs
KYK: Jamie Foxx leer by sy suster met Downsindroom

Die Holllywood-akteur, Jamie Foxx (50), sê sy suster met Downsindroom leer hom om te leef.

Foxx, 'n kranige musikant wat kan spog met 'n Oscar- en Grammy-toekenning, se suster, DeOndra Dixon (33), het by hom ingetrek toe sy klaargemaak het met skool.

Hy vertel in 'n onderhoud met Dateline, wat Vrydag uitgesaai is, dat dit mense so maklik vasgevang word in materiële dinge, maar dat sy hom die nodige perspektief gee oor wat eintlik belangrik is.

Meer oor:  Jamie Foxx
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.