Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Celebs
KYK: So ry Meghan en haar ma kerk toe

Meghan Markle en haar ma, Doria Ragland, het saam na die kerk gery. Haar ma het alleen by die kapel ingegaan en Meghan se gevolg het by haar aangesluit voor sy by die kerk ingestap het.

Meghan Markle op pad kerk toe saam met haar ma. Foto: Reuters
Die motor wat Meghan Markle na die kerk toe ry. Foto: Reuters
Meghan Markle en haar ma in die motor. Foto: Reuters
Meghan Markle glimlag soos sy kerk toe ry. Foto: AP
Die motor waarin Meghan Markle na die kerk gery is. Foto: Reuters
Foto: Getty
Foto: Getty
Foto: Getty
Foto: Getty

Meer oor:  Meghan Markle  |  Prins Harry  |  Engeland  |  Koninklike Troue
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.