Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Celebs
KYK: Moet liefs niks oor Robbie Williams se gewig sê

Robbie Williams het glo al in die verlede naar geword nadat iemand ’n aanmerking oor hom gemaak het. 

Williams was glo vasbeslote om die rol van die “gemene” beoordelaar te speel as deel van die paneel van The X Factor, maar toe hy daaroor gekritiseer is, het hy fisiek naar geword. 

Sy vrou, Ayda Field, wat ook ’n beoordelaar is, sê sy is bekommerd oor hoe hy kritiek gaan verwerk terwyl hy opnuut tydens die gewilde program in die kollig is. Hy is volgens haar besonder sensitief, veral as dit kom by sy gewig. 

Hy het glo ’n ongesonde gewoonte om slegte kommentaar oor homself op die internet uit te snuffel. Blykbaar gaan Ayda hom verbied om sosiale media te gebruik terwyl die reeks vervaardig word.

Meer oor:  The X Factor  |  Robbie William
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.