SPESIALE VAKANSIE-AANBOD: Teken in teen net R49 vir jou eerste maand! Word 'n intekenaar
Celebs
Kyk net daar, Prins Charles skryf self op Instagram!

Prins Charles, prins van Wallis, het Woensdag self die Instagram-blad van Clarence House oorgeneem en sy eie inskrywing gedeel.

Charles het dié inskrywing oor sy tiende amptelike besoek aan Indië self onderteken. 

Hy het dié inskrywing saam met 'n foto van hom en sy vrou, Camilla, geplaas van die egpaar se vorige besoek aan Indië in 2017.

Hulle het Woensdag in Nieu-Delhi aangekom.

Meer oor:  Camilla  |  Prins Charles  |  Engeland  |  Indië  |  Inskrywings  |  Instagram
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.