SPESIALE AANBOD: Betaal slegs R25 vir die eerste maand. Spring gou!
Celebs
KYK: Nóg pragfoto's van Demi-Leigh se verlowing!

Dit was glo 'n familie-affêre toe Tim Tebow (30) vir Demi-Leigh Nel-Peters, gewese Mej. SA en Mej. Heelal, gevra het om te trou.

Tebow se suster, Katie, het nóg foto's van die verlowing op Instagram gedeel, waar Nel-Peters en Tebow saam met sy familie en vriende op foto's te sien is.

En boonop was daar 'n kameraspan om die groot oomblik vas te vang!

Demi-Leigh Nel-Peters.
Demi-Leigh Nel-Peters.
Demi-Leigh Nel-Peters.
Demi-Leigh Nel-Peters.
Demi-Leigh Nel-Peters.
Demi-Leigh Nel-Peters.
Demi-Leigh Nel-Peters.
Demi-Leigh Nel-Peters.

Meer oor:  Tim Tebow  |  Demi-Leigh Nel-Peters
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.