Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Celebs
SKRIK-ERVARING: Neels ‘was amper dood’

“Die les, daar is nie ’n les nie. Oorleef. Dit is dit.”

Neels van JaarsveldFoto: Adrian de Kock

Só het die akteur Neels van Jaarsveld Donderdag op sy Facebook-blad gesê nadat hy sy “eerste amper-dood-ervaring van 2019 oorleef het”.

Van Jaarsveld, wat nie vir kommentaar bereik kon word nie, het nie op Facebook aangedui wat gebeur het nie, maar sê hy moes in die donker noord loop.

“39 kilometers in die donkerte na die naaste dorp.”

Sy inskrywing lui verder dat toe hy uiteindelik sy motor die volgende dag met hulp opgespoor het, was die inhoud gesteel.

Van Jaarsveld is tans in die nuwe kykNET-reeks Dwaalster te sien.

Meer oor:  Neels Van Jaarsveld
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.