Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Celebs
Nuwe rol vir Harry en Meghan

Prins Harry en Meghan het aangekondig dat hulle "terugstaan as senior lede van die koninklike familie" en voortaan finansieel onafhanklik gaan wees.

"Na baie maande van bepeinsing en interne gesprekke, het ons gekies om die oorskakeling vanjaar te doen en 'n progessiewe nuwe rol in die instelling uit te kerf.

"Ons beplan om terug te staan as 'senior' lede van die koninklike familie en om finansieel onafhanklik te raak, terwyl ons sal voortgaan om haar majesiteit die koningin ten volle te ondersteun."

Hulle het gesê dat hulle beplan om tyd in Brittanje en Noord-Amerika te verdeel.

Meer oor:  Harry En Meghan  |  Prins Harry
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ’n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar dit is nie 'n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier.

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.