Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Celebs
Rolprentster toets positief

Die Spaanse akteur Antonio Banderas, ster van flieks soos The Mask of Zorro en talle ander, het Maandag op sy 60ste verjaardag aangekondig dat hy positief getoets is vir Covid-19.

Die rolprentster is in kwarantyn.

“Ek voel relatief goed . . . net ’n bietjie moeër as gewoonlik,” sê hy in ’n verjaardagboodskap op Twitter.

Banderas sê hy sal sy tyd in kwarantyn gebruik om te lees, te skryf en planne vir die toekoms te maak. Met ’n loopbaan wat meer as 100 rolprente opgelewer het, is Banderas benoem as beste akteur in die jongste Academy-toekennings vir sy hoofrol in Pedro Almodóvar­ se outobiografiese rolprent, Pain and Glory.

Meer oor:  Antonio Banderas  |  Covid-19  |  Koronavirus
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ’n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar dit is nie 'n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier.

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.