Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Celebs
Sean Connery sterf

Sean Connery, die akteur wat steeds baie mense se gunsteling in die rol van James Bond is, is op 90-jarige ouderdom dood, berig die BBC. 

Hy is in die laaste paar jaar min die openbaar gewaar. 

In 2003 het sir Sean in sy laaste fliek, The League of Extraordinary Gentlemen, verskyn. Hy het daarna afgetree en het slegs per geleentheid as stemkunstenaar gewerk, het die tydskrif Sarie vroeër berig.

Connery het die rol van James Bond tussen 1962 en 1983 sewe keer vertolk.

Hulde het dadelik op sosiale media ingestroom nadat die nuus bekend geword het.

MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ’n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar dit is nie 'n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier.

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.