Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Celebs
Twee van Boer soek 'n vrou verloof!
Boer Adriaan Geldenhuys en sy geliefde, Helene Retief. Foto: Facebook

Een van die gewildste paartjies van die TV-program Boer soek 'n vrou het aangekondig hulle is verloof.

Adriaan Geldenhuys en Helene Retief het die nuus Maandag op Facebook bekend gemaak.

Die inskrywing op Facebook.

Die twee het mekaar vroeër vanjaar tydens die program ontmoet en dit was nie lank nie of Retief, van Durbanville, Kaapstad, het gereeld by boer Adriaan op sy plaas in Riversdal begin kuier. Van hier af het die liefde net geblom.

Sy het 'n jaar na hul ontmoeting permanent plaas toe getrek.

Kyk hier na 'n fotogalery en onderhoud wat die twee in April met Huisgenoot gevoer het.

Meer oor:  Boer Soek 'N Vrou  |  Verloof  |  Troue
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.