Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Vermaak
Doringrosie vat vlam
Jurijs Salmanovs as Carabosse en Iuliia Odintcova as sy assistent in Doringrosie op ys. Foto: VAL ADAMSON

Die geselskap Imperiale-ysskaats-sterre is die vyfde keer terug in Suid-Afrika en vir die tweede keer open hulle met ’n nuwe produksie hier.

Daar is verskeie nuwighede in die eeue-oue verhaal van die prinses wat aan die slaap raak en vervloek word om vir ’n eeu te slaap totdat die prins haar met ’n soen ­wakker maak.

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.