Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Vermaak
Erns van klimaatdinge prettig oorgedra
Reisende uitstalling deur spotprentkunstenaars in Oliewenhuis
Ark (digitale uitdruk, 40 x 30 cm) deur die Sweedse kunstenaar Riber Hansson.

Die uitstalling bestaan uit werke van vyf Sweedse spotprenttekenaars wat aangevul word deur skeppings van kunstenaars in die lande waar dié reisende projek gehuisves word.

Van Vrydag kan Facing the climate op die laaste been van sy Suid-Afrikaanse reis in die Oliewenhuis-kunsmuseum in Bloemfontein besigtig word.

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.