Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Aardklop
‘Koningin Lear’ maak skoonskip onder Aardklop-pryse
Antoinette KellermannFoto: Verskaf deur Aardklop

Marthinus Basson se Koningin Lear swaai die septer met vyf Aardklop-pryse gevolg deur die pianis Charl du Plessis met sy musiekproduksie, Solo, wat drie losgeslaan het. Die wenners is as volg:

Beste aktrise

Antoinette Kellermann – Koningin Lear

Beste akteur

Brendon Daniels – Queenie-hulle

Beste regisseur

Marthinus Basson – Koningin Lear

Beste algehele aanbieding

Koningin Lear

Charl du Plessis se produksie, Solo, is bekroon met drie Aardklop-pryseFoto: Photo24

ATKV-Aardklop-toekenning vir grensverskuiwende werk (slegs debuut). Die toekenning word gedeel.

Maboneng Township Arts Experience en

en Charl du Plessis – Solo.

Beste vroulike byspeler

Anna-Mart van der Merwe – Koningin Lear

Beste manlike byspeler

Edwin van der Walt – Koningin Lear

Beste musiekgedrewe produksie

Charl du Plessis – Solo

Beste uitvoering – musiek

Charl du Plessis – Solo

Visuele kuns: Beste uitstalling

Harrie Siertsema en Abrie Fourie (kurators) – Verf dit swart

Beste vertolking in ’n solo-produksie

Cintaine Schutte – Die dinge van ’n kind

Aardklop 2019 Hartsvriende: Beste Produksie

Tien Duisend Ton

Aardklop 2019 Aktiveer: Beste Produksie

Moord op die 8ste gat

Die paneellede wat die kortlys saamgestel het, sluit in Alby Michaels (sameroeper), AJ Opperman, Heidi Edeling, dr. Mareli Stolp, Kim Cloete en Diane de Beer.

Meer oor:  Pryse  |  Potchefstroom  |  Aardklop  |  Wenners
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.