Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
US Woordfees
Uitskieters benoem vir Woordtrofees

Die teaterproduksies Valsrivier en Tweespoor het vanjaar die aandag getrek op die Toyota US Woordfees. Dit het pas onderskeidelik ses en vier benoemings vir die fees se Woordtrofees losgeslaan.

Toyota US Woordfees
Robert Hindley en Tinarie van Wyk Loots in ‘Valsrivier’. Foto: Jaco Marais

Valsrivier is ’n teaterverwerking van Dominique Botha se gelyknamige roman, wat handel oor haar ouer broer se wedervaringe gedurende sy dienspligjare en sy geestelike ineenstorting. Tweespoor is geskryf deur Helena Gunter en bekyk die lewe van twee vroue in Suid-Afrika.

Hier volg die volledige lys benoemdes:

Beste produksie: Fringe

5 Lesbians Eating a Quiche

Hettie se Kersfees

Kroeskop

Moord, op die 8ste gat

NiksAllesTogIets

Beste opkomende kunstenaar(s)

René Cloete – Huppelkind

Marichje de Necker – Marietjie! In Technicolor!

Gabriela Dirkse – Wag/Wait

Lynette du Plessis – Krummelpap, afval en Sunlightseepbaddens

Inge Crafford-Lazarus Tweespoor

Daniël Meyer – #nuwe talent (visuele kuns)

Beste prestasie: Visuele kuns

Indlovukazi – Kurator: Ashley Walters

The Shape of Things to Come – Olaf Bisschoff

Toe ek 21 was – Kurator: Anne-Ghrett Erasmus

Beste prestasie: Dans

Abakhulu – The Great Ones

Krummelpap, afval en Sunlightseepbaddens

Wag/Wait

Beste tegniese prestasie

Johan Griesel en Revil Baselga – klankmeng: Karen Zoid 20 jaar pops

Charl-Johan Lingenfelder – klanklandskap: Valsrivier

Kyle Shepherd, Shane Cooper en Gerhard Marx – instrumente en musiek vir die installasie Vehicle

Chen Nakar – stelontwerp: Die vermoeienis van vlerke Elana-Marie Snyman – poppe: Huppelkind

Beste prestasie: Klassieke musiek – vokaal

Conroy Scott (bariton) vir La Traviata onder leiding van José Dias en in Brahms se Requiem onder leiding van Johan de Villiers

Hemispheres met die Illinois Wesleyan University Collegiate Choir onder leiding van J Scott Ferguson en die Stellenbosch Universiteit Kamerkoor onder leiding van Martin Berger

Universiteitskoor Stellenbosch onder leiding van André van der Merwe

Lynelle Kenned (sopraan) vir haar uitvoering van Barok-arias saam met die Camerata Tinta Barocca onder leiding van Erik Dippenaar

Die Libertas-koor in Brahms se Requiem onder leiding van Johan de Villiers

Beste prestasie: Klassieke musiek – instrumentaal

Mariam Batsashvili (klavier) vir haar solo-uitvoering

Die Charl du Plessis Trio (Charl du Plessis, Werner Spies, Peter Auret) vir Imagine

Die Odeion-strykkwartet (Samson Diamond, Sharon de Kock, Jeanne-Louise Moolman, Anmari van der Westhuizen) vir hul uitvoering van Beethoven se strykkwartette – op. 130 en 133

Miclen LaiPang (viool) vir Beethoven se “Kreutzer”-sonate saam met die LGT Young Soloists

Megan-Geoffrey Prins (klavier) vir sy solo-uitvoering, Finding/Being

Liesl Stoltz (fluit) en Albie van Schalkwyk (klavier) vir Playing with Fire

Beste prestasie: Kontemporêre musiek – musiekgedrewe produksie

Die poet, wie’s hy?

Karoo Suite 2: Karoonagte

Nataniël: Hoekom hulle swing

Van Broadway na Birdstraat/From Broadway to Bird Street

Beste prestasie: Kontemporêre musiek – buitelugproduksie

Dagdrome in die Boland

Early B

Red Sheep

Spoegwolf

Beste prestasie: Kontemporêre musiek – podiumproduksie

Amanda Strydom: Stadig oor die klippers

Refentse

Rymlied

Woorde op akkoorde

Amanda Strydom

Beste byspeler (manlik)

Stian Bam – Valsrivier

Albert Pretorius – Bloudruk vir ’n nog beter lewe

David Viviers – Cellist with Rabies

Beste byspeler (vroulik)

Joanie Combrink – Bloudruk vir ’n nog beter lewe

Lukhanyiso Skosana – Brandbaar

Anna-Mart van der Merwe – Valsrivier

Cintainne Schutte in ‘Die dinge van ’n kind’.Foto: Robert Hamblin

Beste speler (vroulik)

Rehane Abrahams – Brandbaar

Nicole Holm – Tweespoor

Jemma Kahn – Cellist with Rabies

Sandra Prinsloo – Kamphoer

Cintaine Schutte – Die dinge van ’n kind

Tinarie van Wyk Loots – Bloudruk vir ’n nog beter lewe

Beste speler (manlik)

Neels Coetzee – Die sonkamer

Robert Hindley – Valsrivier

Craig Morris – Johnny Boskak voel ’n bietjie . . .

Carel Nel – Bloudruk vir ’n nog beter lewe

Hannes van Wyk – Sê groete vir Ma

Beste regisseur

Marthinus Basson – Huppelkind

Jaco Bouwer – Cellist with Rabies

André Gerber en Anél Joubert – Die sonkamer

Janice Honeyman – Valsrivier

Juanita Swanepoel – Tweespoor

Beste ensemble

Die engel by die dam

Die intermissie

Die sonkamer

Huppelkind

In Slavenhuis 39

Beste toneelstuk

Cellist with Rabies

Die sonkamer

Huppelkind

Tweespoor

Valsrivier

Beste feesproduksie

Die poet, wie’s hy?

LGT Young Soloists

Valsrivier

* Spesiale pryse sal toegeken word en die topboekverkopers in vier verskillende genres (leefstyl, poësie, niefiksie en prosa) sal later aangewys word. In hierdie Woordtrofees-kategorieë is daar egter geen kortlyste nie. Ook die toprestaurant in Die Burger-oorlog sal saam met die Woordtrofeewenners aangekondig word.

* Die wenners word later vandeesweek bekend gemaak.

Meer oor:  Stellenbosch  |  Feeste  |  Benoemings  |  Toyota Us Woordfees
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ’n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar dit is nie 'n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier.

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.