Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Feeste
Beste vollengte films op Silwerskerm-fees benoem

Die benoemings vir die beste vollengte flieks op die negende kykNET Silwerskermfees in Kampsbaai is bekend gemaak.

Kyk hier na die lokprente:

Die verhaal van Racheltjie de Beer

Fiela se kind

Flatland

Griekwastad

Poppie Nongena

Toorbos

Die volledige lys van benoemings is:

Beste speelfilm

  • Die verhaal van Racheltjie de Beer
  • Fiela se kind
  • Flatland
  • Griekwastad
  • Poppie Nongena
  • Toorbos

Beste draaiboek

  • Brett Michael Innes – Fiela se kind
  • Christiaan Olwagen en Saartjie Botha – Poppie Nongena
  • Jenna Bass – Flatland
  • Tertius Kapp – Griekwastad

Beste regisseur

  • Christiaan Olwagen – Poppie Nongena
  • Jenna Bass – Flatland
  • Matthys Boshoff – Die verhaal van Racheltjie de Beer

Beste akteur

  • Arnold Vosloo – Griekwastad
  • Stiaan Smith – Toorbos
  • Stian Bam – Die verhaal van Racheltjie de Beer

Beste aktrise

  • Clementine Mosimane – Poppie Nongena
  • Nicole Fortuin – Flatland
  • Zenobia Kloppers – Fiela se kind

Beste manlike byspeler

  • Alex van Dyk – Griekwastad
  • Chris Gxalaba – Poppie Nongena
  • De Klerk Oelofse – Flatland

Beste vroulike byspeler

  • Anna-Mart van der Merwe – Poppie Nongena
  • Cindy Swanepoel – Fiela se kind
  • Nomsa Nene – Poppie Nongena

Beste produksie-ontwerp

  • Birrie le Roux en Surisa Surisa – Poppie Nongena
  • Chantel Carter – Fiela se kind
  • Chantel Carter – Die verhaal van Racheltjie de Beer

Beste redigering

  • Eva du Preez – Poppie Nongena
  • Jacques de Villiers – Flatland
  • Warwick Allan – Die verhaal van Racheltjie de Beer

Beste kinematograaf

  • Tom Marais – Fiela se kind
  • Vicci Turpin – Poppie Nongena
  • Willie Nel – Die verhaal van Racheltjie de Beer

Beste oorspronklike klankbaan

  • Bao-Tran Tran “Mobilegirl” – Flatland
  • Charl-Johan Lingenfelder – Griekwastad
  • Chris Letcher – Die verhaal van Racheltjie de Beer
  • Kyle Shepherd – Fiela se kind

Beste grimering en haarstilering

  • Gale Shepherd – Poppie Nongena
  • Maritsa Maritz – Fiela se kind
  • Theola Booyens – Toorbos

Beste kostuumontwerp

  • Mari van der Merwe – Fiela se kind
  • Sulet Meintjies – Die verhaal van Racheltjie de Beer
  • Sylvia van Heerden – Poppie Nongena

Beste klankontwerp

  • Charlotte Buys – Fiela se kind
  • James Olivier, Richard West, Simon Ratcliffe – Flatland
  • James Olivier, Richard West, Simon Ratcliffe – Poppie Nongena

Beste ensemblespel

  • Die verhaal van Racheltjie de Beer
  • Griekwastad
  • Poppie Nongena
Meer oor:  Silwerskerm19  |  Silwerskerm  |  Vermaak  |  Flieks
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.