Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Feeste
Geen Innibos vanjaar

Die Standard Bank Innibos Kunstefees in Mbombela is afgelas.

Dit sou vanjaar in Desember gehou word, maar nadat pres. Cyril Ramaphosa verlede week die ramptoestand met ’n maand verleng het, het die feesbestuur besluit om dit nie vanjaar aan te bied nie.

“Dit was ’n swaar besluit, maar die regte een,” sê Sandra Jacobs, Innibos-mediabestuurder.

“Die risiko is net te groot. Ons wil baie graag ’n fees hou, maar ons kan nie vir seker weet of iemand wat die fees bywoon dalk die virus het nie. Maar ons het reeds groot planne vir 2021 se fees.”

Die fees se voorlopige datum is 30 Junie tot 4 Julie.

Meer inligting volg.

Meer oor:  Fees
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ’n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar dit is nie 'n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier.

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.