Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Flieks
Avengers verpletter rekords

Die fliek Avengers: Endgame wat verlede week uitgereik is, het reeds ’n rekordbedrag by die loket verdien – nagenoeg $1,2 miljard.

Dié fliek is die laaste in die Avengers-handelsmerk se reeks waarna aanhangers vir nagenoeg ’n jaar lank uitgesien het.

CNN berig dit is die eerste rolprent in die geskiedenis wat die $1 miljard-kerf met sy debuut verbysteek.

Dié fliek het dit in net vyf dae reggekry.

Deadline Hollywood berig die fliek het nog ’n string rekords oortref. Dit was die grootste openingsnaweek tot nog toe en het $859 miljoen buite Amerika verdien en $350 miljoen in Amerika.

In die Amerikaanse mark het dit net 17 uur geneem om $100 miljoen te verdien. Dit is ook in die meeste teaters tot nog toe in Amerika uitgereik, naamlik 4 662.

Avengers: EndgameFoto: Argief

Meer oor:  Fliek  |  Avengers
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.