Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Flieks
Demi-Leigh word rolprentster
Demi-Leigh Nel-Peters gaan ’n rol in ’n rolprent vertolk. Hier is sy saam met Bonang Matheb.

Demi-Leigh Nel-Peters gaan ’n rol in ’n rolprent vertolk. Dit sal haar eerste verskyning op die silwerdoek wees.

The Juice berig dat dié voormalige Mej. Heelal ’n klein rol in die rolprent Supergirl gaan vertolk.

Sy is in Bolivië waar sy tonele vir die rolprent verfilm.

Nel-Peters is in Januarie vanjaar met Tim Tebow getroud. Volgens ’n inskrywing op haar Instagram is sy baie opgewonde en dankbaar oor die nuwe geleentheid.

Bron: The Juice

Meer oor:  Fliek  |  Demi-Leigh Nel-Peters
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ’n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar dit is nie 'n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier.

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.