Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Flieks
Dié fliek spog met 11 benoemings vir Bifa-pryse

Die rolprent The Personal History of David Copperfield is met 11 benoemings die voorloper vir die British Independent-rolprentpryse (Bifa). 

Dié fliek met Dev Patel in die hoofrol is onder meer benoem vir beste rolprent, draaiboek en akteur.

Dev Patel in The Personal History of David Copperfield.

Judy, gegrond op die lewe van die aktrise en sangeres Judy Garland, het vyf benoemings gekry.

Renée Zellweger, in die rol van Garland, is as beste aktrise benoem. Die fliek is onder meer benoem vir beste kinematografie en beste kostuumontwerp.

Die Suid-Afrikaanse rolprent Moffie, wat in Maart in Suid-Afrika uitgereik word, is vir drie pryse benoem: Oliver Hermanus vir beste regisseur, Jamie D. Ramsay vir beste kinematografie en Jack Sidey vir beste vervaardiger. Dié oorlogsrolprent oor die oorgangsrites van jong dienspligtiges is vroeër vanjaar goed ontvang met sy oorsese debuut op die 76ste Venesiese rolprentfees.

Die musiekdrama Wild Rose het tien benoemings gekry, terwyl In Fabric nege en The Souvenir met agt spog.

Die wenners word op 1 Desember in Old Billingsgate in Londen aangekondig.

Die benoemings is:

Beste Britse onafhanklike rolprent

Bait

For Sama

The Personal History of David Copperfield

The Souvenir

Wild Rose

Jessie Buckley in Wild Rose.

Beste regisseur (geborg deur Broadsword Event House)

Waad Al-Kateab en Edward Watts, For Sama

Oliver Hermanus, Moffie

Joanna Hogg, The Souvenir

Mark Jenkin, Bait

Asif Kapadia, Diego Maradona

Beste draaiboek (geborg deur BBC Films)

Joanna Hogg, The Souvenir

Armando Iannucci en Simon Blackwell, The Personal History of David Copperfield

Paul Laverty, Sorry We Missed You

Peter Strickland, In Fabric

Nicole Taylor, Wild Rose

Beste aktrise

Jessie Buckley, Wild Rose

Holliday Grainger, Animals

Sally Hawkins, Eternal Beauty

Vicky Knight, Dirty God

Renée Zellweger, Judy

Beste akteur

Sam Adewunmi, The Last Tree

Tom Burke, The Souvenir

Kris Hitchin, Sorry We Missed You

Josh O’Connor, Only You

Dev Patel, The Personal History of David Copperfield

Renée Zellweger as Judy Garland in Judy.

Beste vroulike byspeler

Jessica Barden, Scarborough

Ruthxjiah Bellenea, The Last Tree

Elizabeth Debicki, Vita and Virginia

Tilda Swinton, The Personal History of David Copperfield

Julie Walters, Wild Rose

Beste manlike byspeler

Chiwetel Ejiofor, The Boy Who Harnessed the Wind

Hugh Laurie, The Personal History of David Copperfield

Edlison Manuel Olbera Nunez, Yuli – The Carlos Acosta Story

Peter Mullan, The Vanishing

Bluey Robinson, Dirty God

Die Douglas Hickox-prys vir ’n regisseursdebuut (geborg deur Kodak & Pinewood)

Will Becher; Richard Phelan, A Shaun the Sheep Movie: Farmageddon

Fyzal Boulifa, Lynn + Lucy

Ninian Doff, Boyz in the Wind

Chiwetel Ejiofor, The Boy Who Harnessed the Wind

Harry Wootliff, Only You

Deurbraakvervaardiger

Finn Bruce, Tucked

Kate Byers en Linn Waite, Bait

Joy Gharoro-Akpojotor, Blue Story

Becky Read, Three Identical Strangers

Jake Sidey, Moffie

Debuutdraaiboekskrywer (geborg deur Film4)

Kieran Hurley, Beats

Lisa Owens, Days of the Bagnold Summer

Nicole Taylor, Wild Rose

Emma Jane Unsworth, Animals

Harry Wootliff, Only You

Kai Luke Brummer in Moffie.

Mees belowende nuweling

Sam Adewunmi, The Last Tree

Vicky Knight, Dirty God

Lorn Macdonald, Beats

Roxanne Scrimshaw, Lynn + Lucy

Honor Swinton Byrne, The Souvenir

Beste dokumentêr

Coup 53

Diego Maradona

For Sama

Seahorse

Tell Me Who I Am

Raindance Discovery-prys

The Bump Along the Way

Children of the Snow Land

Here for Life

Muscle

The Street

Beste kortfliek (geborg deur BFI Network)

Anna

Boiling Point

The Devil’s Harmony

Goldfish

Serious Tingz

Beste internasionale onafhanklike rolprent (geborg deur Champagne Taittinger)

Ash Is Purest White

Marriage Story

Monos

Parasite

Portrait of a Lady on Fire

Beste rolverdeling (geborg deur Casting Society of America & Spotlight)

Shaheen Baig, In Fabric

Shaheen Baig en Aisha Bywaters, The Last Tree

Kahleen Crawford en Caroline Stewart, Only You

Kahleen Crawford, Wild Rose

Sarah Crowe, The Personal History of David Copperfield

Beste kinematografie

Ole Bratt Birkeland, Judy

Benjamin Kracun, Beats

Zac Nicholson, The Personal History of David Copperfield

Jamie D Ramsay, Moffie

Ari Wegner, In Fabric

Beste kostuumontwerp

Suzie Harmon en Robert Worley, The Personal History of David Copperfield

Anna Mary Scott Robbins, Wild Rose

Grace Snell, The Souvenir

Jany Temime, Judy

Jo Thompson, In Fabric

Beste redigering (geborg deur Intermission Film)

Mick Audsley en Peter Lambert, The Personal History of David Copperfield

Mark Jenkin, Bait

Chris King, Diego Maradona

Chloe Lambourne en Simon McMahon, For Sama

Helle Le Fevre, The Souvenir

Beste effekte

A Shaun the Sheep Movie: Farmageddon

In Fabric

The Boy Who Harnessed the Wind

Beste grimering en hare (geborg deur Mac Cosmetics)

Morten Jacobsen, Rogier Samuels en Lindelotte van der Meer, Dirty God

Karen Hartley-Thomas, The Personal History of David Copperfield

Emma Scott, In Fabric

Jody Williams, Wild Rose

Jeremy Woodhead, Judy

Beste musiek (geborg deur Universal Music Publishing Group)

Jack Arnold, Wild Rose

Cavern of Anti-Matter, In Fabric

Nainita Desai, For Sama

Antonio Pinto, Diego Maradona

JD Twitch, Penelope Trappes en Stephen Hindman, Beats

Beste produksieontwerp (geborg deur Studio Juice)

Cristina Casali, The Personal History of David Copperfield

Stephane Collonge, The Souvenir

Kave Quinn, Judy

Anne Siebel, The White Crow

Paki Smith, In Fabric

Beste klank (geborg deur Halo Post)

Gwen

Beats

Diego Maradona

Wild Rose

In Fabric

MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.