Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Flieks
Franse aktrise in hospitaal ná beroerte

Die Franse aktrise Catherine Deneuve (76) is in ’n hospitaal in Parys, Frankryk, opgeneem nadat sy ’n ligte beroerte gehad het.

Volgens Deneuve se familie is haar motorvaardighede nie aangetas nie en sal sy ’n paar dae se rus benodig.

Deneuve, ’n legende in die Franse rolprentbedryf, is veral bekend vir haar rolle in Belle de Jour, Indochine en The Hunger.

Sy was tot onlangs besig met verfilming. - Reuters, The Telegraph, verwerk.

Catherine Deneuve is ná ’n ligte beroerte in die hospitaal opgeneem. Foto: Getty Images
Meer oor:  Catherine Deneuve  |  Aktrise  |  Beroerte
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.