Netwerk24 en die KKNK se sewende KORTOM-kortrolprent is Dinsdag, 15 September, op Netwerk24 te sien. Hier is 'n voorsmakie.
ROLPRENT 7: ’N DAG VIR ’N OOMBLIK
Frank Visser se gunstelingdag.
Frank is ’n eksentrieke man wat antiekeware en beligting verkoop. In ’n skynbaar-ordinêre dag in Frank se lewe is daar magiese oomblikke wat dié dag en elke dag spesiaal maak.
Skrywer HILLÉTJE MÖLLER BASHEW
Regisseur en redigeerder ZEE BASHEW
Kamerawerk LEOPOLD FRECHOW
Stelinkleding MARIJDA KAMPER
Met GERBEN KAMPER en HILLÉTJE MÖLLER BASHEW
LEES OOK: Skuif reg vir kragtige kortflieks op Netwerk24