Kyk vandag Netwerk24 en die KKNK se agste KORTOM-kortrolprent, Ter nagedagtenis.
TER NAGEDAGTENIS
Waar is jy veilig?
In dié riller daag ’n jong vrou by haar huis op en vind ’n lint aan haar hek vasgebind. Dit is nie die eerste keer nie. Is sy regtig in gevaar of is dit haar verbeelding?
Skrywer: SONÉ ROSSOUW
Regisseur: GREGG PETTIGREW
Kamerawerk en redigeerder: LEON ROSSOUW
Met SONÉ ROSSOUW
LEES OOK: Skuif reg vir kragtige kortflieks op Netwerk24