Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Flieks
KYK: 1ste blik op Ridley Scott se ‘The Last Duel’

’n Lokprent vir die lang verwagte epiese drama The Last Duel deur die bekroonde regisseur Ridley Scott is pas uitgereik.

Matt Damon, Adam Driver, Ben Affleck en Jodie Comer is die sterre in dié ware verhaal, wat vanaf 15 Oktober op die fliekkringloop te sien sal wees.

Die storielyn gaan oor die laaste wettige tweegeveg in Frankryk, wat tussen die 14de eeuse ridder Jean de Carrouges en die adellike Jacques le Gris besleg word.

Le Gris ontken aantygings dat hy Carrouges se vrou wreed aangerand het, waarna Marguerite die ware gebeure openbaar maak, al plaas dit haar lewe op die spel.

Die “verhoor” is in die vorm van ’n tweegeveg.

Meer oor:  Fliek  |  Adam Driver  |  Ridley Scott  |  Jodie Comer  |  Ben Affleck  |  Flieks  |  Matt Damon
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ’n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar dit is nie 'n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier.

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.