Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Flieks
KYK: Hier’s al die Golden Globes-wenners!

Die Golden Globes, die eerste groot TV-en-rolprent-prysuitdeling van die jaar, is vroeg Maandagoggend (Suid-Afrikaanse tyd) uitgedeel.

Die Hollywood Foreign Press Association deel vanjaar Golden Globes in 25 kategorieë uit (spesiale pryse uitgesluit). Foto: Getty Images

Netwerk24 het ’n valkoog op die uitslae gehou. Hier is al die wenners in die rolprent- en die TV-kategorie.

Rolprente

Beste drama: Nomadland

Beste musiekspel of komedie: Borat Subsequent Moviefilm

Beste akteur (drama): Chadwick Boseman (Ma Rainey's Black Bottom)

Beste aktrise (drama): Andra Day (The United States vs. Billie Holiday)

Beste akteur (komedie): Sacha Baron Cohen (Borat Subsequent Moviefilm)

Beste aktrise (komedie): Rosamund Pike (I Care a Lot)

Beste byspeler: Daniel Kaluuya (Judas and the Black Messiah)

Beste byspeelster: Jodie Foster (The Mauritanian)

Beste regisseur: Chloé Zhao (Nomadland)

Beste draaiboek: Aaron Sorkin (The Trial of the Chicago 7)

Beste oorspronklike klankbaan: Trent Reznor, Atticus Ross en Jon Batiste (Soul)

Beste oorspronklike liedjie: Niccolò Agliardi, Laura Pausini en Diane Warren vir “Io sì (Seen)” (The Life Ahead)

Beste animasierolprent: Soul

Beste rolprent in ’n vreemde taal: Minari

TV

Beste drama: The Crown

Beste musiekspel of komedie: Schitt's Creek

Beste akteur (drama): Josh O'Connor (The Crown)

Beste aktrise (drama): Emma Corrin (The Crown)

Beste akteur (komedie): Jason Sudeikis (Ted Lasso)

 Beste aktrise (komedie): Catherine O'Hara (Schitt's Creek)

Beste akteur (minireeks of TV-rolprent): Mark Ruffalo (I Know This Much Is True)

Beste aktrise (minireeks of TV-rolprent): Anya Taylor-Joy (The Queen's Gambit)

Beste byspeler (reeks, minireeks of TV-rolprent): John Boyega (Small Axe)

Beste byspeelster (reeks, minireeks of TV-rolprent): Gillian Anderson (The Crown)

Beste minireeks of TV-rolprent: The Queen's Gambit

Spesiale pryse

Cecil B. DeMille-prys: Jane Fonda

Carol Burnett-prys: Norman Lear

Meer oor:  Fliek  |  Tv  |  Golden Globes  |  Flieks
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ’n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar dit is nie 'n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier.

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.