Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Flieks
KYK: KORTFILM - Roeline Daneel en Albert Pretorius in 'Nappy Blues'

Kyk vandag na Netwerk24 en die KKNK se tweede KORTOM-kortfilm, Nappy Blues. Albert Pretorius en Roeline Daneel is in die hoofrolle.

Nappy Blues

ROLPRENT 2: NAPPY BLUES

Die kritikus is klein, maar kwaai. 

’n Jong paartjie bring hulle eersteling huis toe. Nappy Blues is ’n kort en komiese blik op ouerskap … uit ’n unieke perspektief. 

Regisseur en skrywer: CARLA SMITH

Kamerawerk en redigeerder: EVA DU PREEZ

Vervaardiger en konsepontwikkeling: WYNAND KOTZÉ

Met ALBERT PRETORIUS en ROELINE DANEEL 

LEES OOK: Skuif reg vir kragtige kortflieks op Netwerk24

KYK HIER NA 'N AGTER-DIE-SKERM VIDEO:

Het jy verlede week se kortfilm misgeloop?

Klik hier om Kortpad met Waldemar Schultz en Brendon Daniels te kyk.

Waarna kan intekenare volgende week uitsien?

ROLPRENT 3: Markus en die son

Première: 18 Augustus

Kan ek jou ’n storie vertel? 

Markus word wakker in sy woonstel in Kaapstad. Met ’n blik op die toekoms, dink hy terug aan sy verlede – hoe hy en sy vrou saam hier beland het en hoe onwaarskynlik dit is dat twee mense mekaar ontmoet en ’n lewe saam begin. Dié kortprent is as een skoot, sonder enige snitte of redigering verfilm. ’n Kortprent oor die oomblik net ná ’n mens wakker word. 

Regisseur en skrywer: PHILIP RADEMEYER

Kamerawerk en redigeerder: KOBUS MARX

Produksie, stelinkleding en stilering: MARYKE NEL

Met WILHELM VAN DER WALT 



Meer oor:  Carla Smith  |  Roeline Daneel  |  Albert Pretorius  |  Kortfilms  |  Kortom  |  Kknk
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ’n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar dit is nie 'n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier.

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.