Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Flieks
KYK: KORTFILM - Vinette Ebrahim se 'Die dansengel'

Kyk vandag na Netwerk24 en die KKNK se vierde KORTOM-kortfilm, Die dansengel. Vinette Ebrahim is die skrywer en regisseur van dié kortrolprent.

Die dansengel

ROLPRENT 4: DIE DANSENGEL

Daar is genoeg plek vir "ander" in die hemel en op aarde. 

Cardo soek aanvaarding in ’n wêreld wat dit moeilik maak. Maar vir elke Cardo is daar ’n hemel.

Skrywer en regisseur: VINETTE EBRAHIM

Kamerawerk en redigeerder: PIETER LOMBARD

Choreograaf en artistieke konsultant: CINDA EATOCK

Met THEODORE JANTJIES, FAIZ DALMAN en KEVIN NARAIN 

LEES OOK: Skuif reg vir kragtige kortflieks op Netwerk24

KYK HIER NA 'N AGTER-DIE-SKERM VIDEO:

Het jy die ander kortrolprente gemis?

Klik hier om Kortpad met Waldemar Schultz en Brendon Daniels te kyk.

Klik hier om Nappy Blues met Albert Pretorius en Roeline Daneel te kyk.

Klik hier om Markus en die son met Wilhelm van der Walt te kyk.

Waarna kan intekenare volgende week uitsien?

ROLPRENT 5: STUUR GROETE VIR FANIE

’n Oneindige hamsterwiel van uitermate vriendelike hoflikheid. 

Twee kennisse loop mekaar in die parkeerarea van ’n winkelsentrum raak en voel sosiaal verplig om met mekaar te gesels. Hoe kan hul die ongemak ontsnap? 

Skrywer: MARELIZE VILJOEN

Regisseur, kamerawerk en redigeerder: STEFAN BENADÉ

Met MARELIZE VILJOEN, KARLI HEINE en ELISHA ZEEMAN

Première: 1 September

Meer oor:  Kknk  |  Kortom  |  Kortfilms
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ’n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar dit is nie 'n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier.

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.