Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Flieks
KYK: Voorskou van Mercury-prent ‘Bohemian Rhapsody’
Rami Malek as Freddie Mercury in Bohemian Rhapsody.

Die voorprent van die langverwagte biografiese prent oor Freddie Mercury, Bohemian Rhapsody, is pas uitgereik en dit kook!

Die musikale drama volg die lewe van Mercury van die stigting van Queen tot hul optrede in 1985 by die Live Aid-konsert. Rami Malek is te sien as Mercury. Die prent is aanvanklik deur Bryan Singer geregisseer en in Desember verlede jaar het Dexter Fletcher by hom oorgeneem. Die prent word op 14 Desember in Suid-Afrika uitgereik.

Meer oor:  Fliek  |  Freddie Mercury  |  Queen  |  Bohemian Rhapsody
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.