Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Flieks
Nuwe flieks

The Secret Life of Pets 2 *** 

In die vorige weergawe het die onhebbelike troeteldiere ’n hele huis vir hulleself gehad. Dié slag beland hulle weer op ’n groteskeavontuur vol vreemde kreature, maar dit is Snowball wat eintlikdie kollig steel. Dit gaan oor vrees en die kwaai haan (wat met Harrison Ford se stem praat) asook die moedswillige Snowball. Die klein ongelukkigesongelukkies wat hulle daagliks tref, veral in die vorm van ’n robuuste haan, sal die kleintjies laat gil van plesier. Vergeet vanslaggate en middernagtelike alarms. Gaan hou vakansie saam met die troeteldiere! Slegs op Showmax. Volwasse toesig.

Trudy van Rooy is te sien as Jessie Fortune in ‘Skemerdans’.

Skemerdans **

Dié neo-noir-riller (wie het die moord gepleeg?) het beslis’n herbedink nodig gehad. Alhoewel die kinematografie in tipiese noir-tradisie slaag, is veral episode 2 amper nodeloos en trekkerig stadig sonder dat iets noemenswaardig gebeur. Episode 1 is beter en het meer persoonlikheid en aksie. Maar die karakters registreer nie altyd as mense nie, maar nabootsings van Amerikaanse eweknieë. Wie weet? Dalk verbeter die reeks vanaf die derde episode! Slegs op Showmax. Beperking 16.

MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ’n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar dit is nie 'n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier.

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.