Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Flieks
Nuwe flieks op Netflix

Extremely Wicked, Shockingly Evil and Vile ****

Netflix wys nou een van die groot skokflieks van verlede jaar wat gaan oor die berugte reeksmoordenaar Ted Bundy. Wys jou net hoe venynig slim psigopate kan wees! Maar dit konsentreer nie noodwendig op die sensasionele aspekte nie, dit fokus op die onwerklike sjarme wat Bundy gehad het, hoe hy mense gemanipuleer het, dikwels sy eie verdediging in die hof waargeneem het, en almal om hom mislei het. Zac Efron lewer een van die beste vertolkings van sy loopbaan.

Wees gewaarsku: Jy gaan geskok wees.

Magic Arch ***

Kriewelende calamari! Hier het ons te make met die teenoorgestelde van My Octopus Teacher. Onderwaterkreature (onder meer ’n seekat!) wat die wêreld omvergooi wanneer hulle ’n onderwaterstad ontdek, klits jou om. Praat van mooi tekeninge.

Neem die kleinspan fliekteaters toe sodat hulle die prag en kleur van ’n onderwaterrykdom kan ervaar.

Flieks

MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ’n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar dit is nie 'n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier.

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.