Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Flieks
SA se ‘Knuckle City’ skitter onder die AMAA-benoemings
Bongani Mantsai is as beste akteur vir sy vertolking in die Suid-Afrikaanse boksprent “Knuckle City” benoem.

Jahmil X.T. Qubeka se boksprent Knuckle City het 13 benoemings – onder meer as die beste rolprent – vir die Africa Movie Academy (AMAA) losgeslaan.

Die aktrise Mary Twala is postuum vir haar vertolking in die prent This Is Not a Burial, It’s a Resurrection benoem. Dit is Lesotho se inskrywing vir die Oscars in 2021. Die prent het agt benoemings, waaronder as beste rolprent, ontvang.

Die aktrise Zenobia Kloppers is ook as beste aktrise benoem vir haar vertolking van die naamrol in Fiela se kind en Wayne Smith is as belowende akteur in dié prent benoem. Die prent is ook benoem vir die beste prent in ’n Afrikataal, dus Afrikaans.

Ander prente van Suid-Afrika vertoon ook sterk onder die benoemings vir die 16de aanbieding van die pryse wat op 20 Desember regstreeks op TV in Lagos, Nigerië, bekend gemaak gaan word. Dié jaarlikse rolprentpryse beloon rolprentmakers van Afrika en die diaspora.

Die volledige lys benoemings:

Kortprent

Baxu & the Giant (Namibië)

Songs about My Mother (Suid-Afrika)

Idi Amin’s Boat (Uganda)

Yahoo (Nigerië)

SEMA (Speak Out) (Demokratiese Republiek van die Kongo)

The Letter Reader (Suid-Afrika)

A Canvas for a Visa (Senegal)

After the War (Egipte)

Jubril Malafia-prys vir animasie

From Here to Timbuktu (Kenia)

Malaika (The Warrior Queen) (Nigerië/Amerika)

A Special Gift (Mosambiek)

The Legend of Lwanda Magere (Kenia)

FTFO (Nigerië)

Sankofa (Ivoorkus)

I’m Living in Ghana Get Me Out of Here (Ghana)

A Gugie Day (Nigerië)

Die ontslape Mary Twala is as beste aktrise vir haar vertolking in ‘”This Is Not a Burial, It’s a Resurrection” benoem.

Beste dokumentêre prent

January 15, 1970: Untold Memoir of the Biafran War (Nigerië)

Journey to Kenya (Soedan)

No Gold for Kalsaka (Burkina Faso)

Days of Cannibalism (Suid-Afrika)

Finding Sally (Etiopië/Kanada)

The Letter (Kenia)

Becoming Black (Togo/Duitsland)

Influence (Suid-Afrika)

Beste kortprent in die diaspora

Boxed (Amerika)

June 14 (Amerika)

Egun (Brasilië)

Brick by Brick (Amerika)

Beste dokumentêre rolprent in die diaspora

Once in Hundred Years (Amerika)

Revolution from Afar (Amerika)

Meeting My Father (Frankryk)

Becoming Black (Duitsland)

If Objects Could Speak (Duitsland)

Zenobia Kloppers in “Fiela’s se kind”. Sy is as beste aktrise vir haar vertolking in die naamrol benoem.

Beste rolprent in die diaspora

Aiyai: Wrathful Soul (Australië)

Lola (Amerika)

A Day with Jerusa (Brasilië)

Black and Blue (Amerika)

Joseph (Barbados)

Beste prent van ’n Afrikaan wat oorsee woon

Eagles Nest van Olivier Assoua

Two Weeks i n Lagos van Kathryn Fasegha

Idemuza van Olaoye Amoke

Between van Daniel Adenimokan

No Shades van Claire Ayiam Osigwe

Ousmane Sembene-prys vir beste prent in ’n Afrikataal

The Milkmaid (Nigerië)

Knuckle City (Suid-Afrika)

This Is Not a Burial, It’s a Resurrection (Lesotho)

Fiela’s Child (Suid-Afrika)

The White Line (Namibië)

Kostuumontwerp

This Is Not a Burial, It’s a Resurrection

Heroes of Africa; Tetteh Quarshie

The White Line

Ibi (The Birth)

Foreigner’s God

Grimering

Knuckle City

Ratnik

The Milkmaid

1929

Heroes of Africa; Tetteh Quarshie

Klankbaan

Fisherman’s Diary

Coming from Insanity

Zulu Wedding

Gold Coast Lounge

For Maria: Ebun Pataki

Walking with Shadows

Living in Bondage

Mirage

Visuele effekte

Heroes of Africa; Tetteh Quarshie

Desrances

Knuckle City

Living in Bondage: Breaking Free

Badamasi

Ratnik

Foreigner’s God

A Taste of Our Land

Klankontwerp

Fiela’s Child

Knuckle City

Children of the Storm

The Ghost and House of Truth

For Maria: Ebun Pataki

40 Sticks

Desrances

Gold Coast Lounge

Produksie-ontwerp

Ratnik

Knuckle City

Zulu Wedding

Perfect Picture: Ten Years Later

This Is Not a Burial, It’s a Resurrection

Foreigner’s God

Gold Coast Lounge

The Ghost and the House of Truth

Kinematografie

The Ghost and the House of Truth

A Fisherman’s Diary

Knuckle City

The Milkmaid

40 Sticks

Desrances

This Is Not a Burial, It’s a Resurrection

Gold Coast Lounge

Redigie

Perfect Picture: Ten Years After

The Ghost and the House of Truth

Knuckle City

40 Sticks

Desrances

Draaiboek

For Maria: Ebun Pataki

The White Line

4th Republic

Fisherman’s Diary

Knuckle City

40 Sticks

Perfect Picture: Ten Years After

3 Days to Go

Beste Nigeriese prent

Cold Feet

Living in Bondage: Breaking Free

4th Republic

For Maria: Ebun Pataki

The Bling Lagosian

Coming from Insanity

The Ghost and the House of Truth

The Milkmaid

Belowende akteur

Faith Fidel – Fisherman’s Diary

Naomi Nemlin – Desrances

Chimezie Imo – Nimbe

Swanky JKA – Living in Bondage: Breaking Free

Wayne Smith – Fiela’s Child

Cina Soul – Gold Coast Lounge

Anthonieta Kalunta – The Milkmaid

Beste byspeler

Arabrun Nyyeneque – 40 Sticks

Adjatey Annang – Gold Ghost Lounge

Narcissus Afeli – Desrances

Cosson Chinepoh – Fisherman’s Diary

Ramsey Noah Jnr – Living in Bondage: Breaking Free

Beste byspeelster

Maryam Booth – The Milkmaid

Chairmaine Mujeri – Mirage

Linda Ejiofor – 4th Republic

Ndano Tramanse – Fisherman’s Diary

Tina Mba – The Set Up

Faniswa Yisa – Knuckle City

Evelyne Juhen – Desrances

Beste akteur

Jimmy Jean-Louis – Desrances

Gabriel Afolayan – Coming from Insanity

Kang Quintus – Fisherman’s Diary

Bongile Mantsai – Knuckle City

Alphonse Menyo – Gold Coast Lounge

Eyinna Nwigwe – Badamasi

Robert Agengo/Mwaura Bilal/Andreo Kamau/ Xavier Ywawa – 40 Sticks

Darrin Dewitt Henson – Zulu Wedding

Beste aktrise

Joselyn Dumas – Cold Feet

Mary Twala Mhlongo – This Is Not a Burial, It’s a Resurrection

Stella Damasus – Between

Meg Otanwa – For Maria: Ebun Pataki

Zenobia Kloppers – Fiela’s Child

Elvina Ibru – The Bling Lagosian

Girley Jazama – The White Line

Kelly Khumalo – Zulu Wedding

Beste debuutprent

Coming from Insanity – Akinyemi Sebastine Akinropo

Living in Bondage – Ramsey Noah Jr.

Bling Lagosian – Bolanle Austen-Peters

For Maria: Ebun Pataki – Damilola E. Orimogunje

The Zulu Wedding – Lineo Sekeleoana

A Taste of Our Land – Yuhi Amuli

Mirage – Malaika Mushandu

The White Line – Desire Kahikapo

Beste regisseur

Akin Omotoso – The Ghost and the House of Truth

Enah Johnscott – A Fisherman’s Diary

Jahmil X.T Qubeka – Knuckle City

Desmond Ovbiagele – The Milkmaid

Victor Gatonye – 40 Sticks

Appoline Traore – Desrances

Jeremiah Lemohang Mosese – This Is Not a Burial, It’s a Resurrection

Pascal Aka – Gold Coast Lounge

Beste rolprent

The Ghost and the House of Truth

Fisherman’s Diary

Knuckle City

The Milkmaid

40 Sticks

Desrances

This Is Not a Burial, It’s a Resurrection

Gold Coast Lounge

Meer oor:  Knuckle City
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ’n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar dit is nie 'n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier.

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.