Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Vermaak
Gewese Ofm-omroeper op ‘Kwêla’

In Kaapstad leer Abigail Florence skoolmeisies naaldwerk doen en het sy ’n onderneming op die been gebring wat van kledingstukke tot strooikussings maak. Die aanbieder Suzaan Steyn stel haar aan kykers bekend.

Natuurlewe-video’s in die Feite en geite-kompetisie sal die res van die uur lange uitsending vul. ) Die Kwêla-uitsending begin vandag om 19:30 op die DStv-kanaal 144.

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.