Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Vermaak
Roger Ballen
In kinders se koppe
Verval, afsondering, en die eksentrieke, is steeds wat Roger Ballen aantrek, skryf Murray La Vita.
Ballen by ’n vorige Kaapse uitstalling. Foto: Michael Hammond
Omen, 2011, is een van die foto's in Roger Ballen se uitstalling Playpen.

Ballen is in ’n hotelkamer in Londen. Later die dag vertrek hy na China. Daar is tans agt uitstallings van sy werk regoor die wêreld. Ons gesels telefonies oor sy uitstalling Playpen in Kaapstad.

“In dié uitstalling is foto’s wat ek oor die afgelope 40 jaar geneem het wat op een of ander manier met kinders verband hou. Kinders in ’n spesifieke plek, besig om te doen wat hulle doen.

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.