Die fluitspeler is André Oosthuizen en Catrien Mulder is die begeleier.
Die Potchefstroomse komponis Jaco Meyer se Visions d’esquisses par temps de neige (Vlietende prente in die sneeu) vir solo-fluit is ook op die program. Dié werk word uitgevoer deur George Fazakas.