Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Kuns
Kunsdagboek: Oos-Kaap

  • Wessel Kotzee, ’n Oos-Kaapse kunstenaar het die afgelope tyd motoriste in Walmer in Gqeberha vinnig tot stilstand laat kom om die muurskilderye waarmee hy besig is te bewonder. Tussendeur maak hy ook graag pensketse. Bel hom by 072 142 7600 of stuur epos aan wesselkotzee39@gmail.com vir meer inligting.
  • Bill Jones, Gqeberha: Jones verkies dit om op groot doeke te skilder en jy kan hom bel by 082 902 0185 as jy ’n afspraak wil maak om sy skilderye by sy huis te besigtig. Besoek ook sy Facebook-blad of Instagram om op sosiale media na sy werk te kyk.
  • Duncan Stewart, Gqeberha: Verskeie skilderye sowel as Creative Col­lectables, ’n versameling van klein kunsafdrukke, kan by sy ateljee in Irvine­straat 11 in Richmond Hill (oorkant die Vovo Telo-koffiewinkel) in Gqeberha besigtig word. Bel hom vir ’n afspraak by 073 704 3299 of stuur ’n e-pos aan duncan@duncanstewart.co.za vir meer inligting oor sy kuns.
’n Penskets met ink- en gel penne deur Wessel Kotzee van Gqeberha. Simboliek in sy werk is vir hom belangrik.
  • Estelle Marais, Gqeberha:Estelle Marais se skilderye kan by haar ateljee of aanlyn besigtig word. Sy bied ook kunsklasse by die Art on Target-kunsskool aan. Dit kos R800 per persoon vir vier klasse (materiaal uitgesluit). Stuur ’n WhatsApp-boodskap na 083 543 9646 of ’n e-pos aan artour@intekom.co.za of besoek haar Facebook-blad of art.co.za.
  • Gideon Porter, Jeffreysbaai:“Pop Art en kunsfotografie speel nog altyd ’n beduidende rol in my kunsstyl,” sê hy. Stuur ’n e-pos aan Gideon Porter by gideonporterart@gmail.com of besoek sy webtuiste by www.gideonporterart.com of volg hom op sy Facebook-blad as Jason Porter vir meer inligting oor sy kunswerke.
  • Jessica Staple, Gqeberha: Haar uitstalling A Well Lit Coast kan op die GFI-galery se webtuiste sowel as by die galery besigtig word. Stuur ’n e-pos aan jesslee.­staple@gmail.com of bel haar by 072 141 9779 vir meer inligting oor die uitstalling en haar werk. Staple se werk sal later die jaar ook op haar nuwe webtuiste besigtig kan word.
  • Lez Dor, Gqeberha: Bel haar by 084 799 7777, stuur ’n e-pos aan lezdor@gmail.com, besoek haar Facebook-blad of besoek lezdor.com om haar nuutste werke te besigtig.
  • Llise Dodd , Elandsriviervallei: Dodd se kuns kan nou by Hillingdon, haar en Mark, haar man, se splinternuwe kunsateljee, besigtig word. Bel haar by 076 282 3953 of besoek haar Facebook-blad of stuur ’n e-pos aan llisedodd­68­@­gmail.­com vir meer inligting.
  • Lynnley Watson, Gqeberha: Sy is veral bekend vir haar keramiekkuns. “Ek beplan om teen die einde van die jaar my ateljee ‘skoon’ te maak en al die werk wat daar nog is, sal te koop aangebied word.” Stuur ’n e-pos aan watsonlynnley@gmail.com of volg haar op Instagram by @watsonlynnley vir meer inligting.
  • Nico Swart, Gqeberha:Besoek sy ateljee by Dobsonstraat 22 in Noordeinde om sy werk te besigtig of kyk daarna op sy Facebook-blad. Bel hom by 083 299 0298 of stuur ’n e-pos aan barenesta@mailzone.co.za vir meer inligting.
  • Richard Pullen, Bathurst: Volg dié kunstenaar op Facebook waar hy sy nuutste keramiekkuns deel. Stuur ’n e-pos aan richardpullenstudio@gmail.com of ’n Whats­App na 072 325 1432 of besoek sy webtuiste by richardpullen.co.za vir meer inligting.
  • Ruth Nesbit, Gqeberha: Stuur ’n e-pos aan haar by ruthalicenesbit@gmail.com vir inligting oor haar nuutste reeks kinderboeke; Henry and Zoom – Rocket and Rabbits, Henry and Zoom – Carrots and Parrots en Henry and Zoom – Beans and Bugsof besoek ook haar webtuiste by www.ruthalicenesbit.com (daar is ook videogrepe van die stories beskikbaar) of haar Facebook-blad by Ruth Nesbit Design Studio vir meer inligting oor haa r kunswerke.

Stuur enige kunsnuus en inligting oor kunsgebeure of plaaslike kunstenaars aan Willemien.­Green@dieburger.com .

Meer oor:  Kunsdagboek
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ’n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar dit is nie 'n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier.

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.