Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Kuns
Ontwerp hier unieke armband

Die Fourways-winkelsentrum is onlangs heeltemal vernuwe en talle nuwe winkels het hul deure oopgemaak – soos die Nomination Italy-juweliersware-winkel, die enigste in Suid-Afrika.

Nomination is veral bekend vir hul unieke armbande wat jy vir jouself kan ontwerp. Die armbande bestaan uit verskillende skakeltjies en daar is meer as 7 000 verskillende ontwerpe om van te kies – van temas soos sport en reis tot liefde, vriendskap, familie en noem maar op.

Kyk hier om meer te leer van hul nuwe veldtog.

Meer oor:  Armband
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.