Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Kuns
Willem Pretorius stal uit by Tina Skukan

Willem Pretorius se jongste uitstalling by die Tina Skukan-galery getiteld Hersiening is nog tot 19 Sep- tember te sien.

Pretorius het klein dorpies besoek en dit uit die oogpunt van ’n plaaslike inwoner probeer weergee.

Sy liefde vir hoe die natuur mensgemaakte strukture “herwin” is duidelik in die uitstalling te sien.

’n Ander manier om na Pretorius se werke te kyk is as ’n visuele dagboek van ’n sekere plek op ’n sekere tydstip.

  • Om meer uit te vind besoek tinaskukangallery.co.za. 
Willem Pretorius se jongste uitstalling
Meer oor:  Tina Skukan  |  Willem Pretorius
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.