Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Vermaak
‘vatmaar’ na silwerdoek
‘Mannetjies Roux’ lei opmars van SA prente
Drie verhale gegrond op Deon Meyer se skryfwerk
Antoinette Louw vertolk die rol van Ella Winter in die rolprent Die Laaste Tango van Deon Meyer, wat op 5 Julie in Suid-Afrika begin draai. Foto: verskaf
Die misdaadskrywer Deon Meyer. Foto: Google Images

Dit is dié span, bekend om Roepman en Verraaiers, se vierde Afrikaanse rolprent. Die regisseur van dié gesinsdrama is Paul Eilers, en die akteurs Ian Roberts en Anna-Mart van der Merwe is in die hoofrolle.

Dit handel oor ’n tienermeisie wat haar oom en tante op hul Karooplaas besoek. Die besoek is soos ’n deurgangsrite, en geheime van die verlede kom aan die lig, onder meer hoekom haar oom so versot is op die rugbyspeler Mannetjies Roux.

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.