Die polisie in die Oos-Kaap ontken gerugte dat vyf verdagtes ná ’n aanval Woensdag op ’n wildplaas by Alicedale in hegtenis geneem is.
Twee verdagtes is Donderdagaand ná ’n jaagtog met die polisie vasgetrek nadat ’n vrou van in haar 20’s in haar huis in Sunningdale, Kaapstad, oorval is.
Die bestuurder van ’n appgedrewe taxidiens is Donderdagoggend onkant gevang toe twee mense wat voorgegee het dat hulle ’n taxi op die app bespreek, hom aangeval en in die rug gesteek het.
Die verdedigende Suid-Afrikaanse vroue-amateurkampioen, Caitlyn Macnab, het Vrydag gholfgeskiedenis gemaak toe sy die Sonskyn-vrouereeks se Jabra Classic-toernooi op Glendower met agt houe gewen het.
Die Westelike Provinsie Rugbyunie (WPRU) en sy trustees het hulle tot die hooggeregshof gewend om te probeer keer dat hul dispuut met Flyt Property Investment deur ’n proses van arbitrasie besleg word.
Proteas te lig in broek vir Pakistan
Al hoe meer firmas wat deel is van Iqbal Survé se konglomeraat het nie meer bankgeriewe nie.
Die Wes-Kaap hou sake dop nadat vyf perde gevrek het.
Solidariteit se hofsaak teen die fonds wentel om tegniese punte, maar die regering hou vol die bedryf moet getransformeer word.
Suid-Afrika se entstofprogram ervaar tans elke geboortepyn in die boek. Hoe vergelyk ons met ander lande? wil Jana Marx weet.
Sy wens sy was daar toe Lufuno Mavhunga geboelie is, skryf Louise Karsten.
Die dood van ’n vriend uit sy jeugjare het Valiant Swart met heimwee na onskuldiger tye laat terugdink.
Die eNCA- en eNuus-kanaal het sowat ’n week gelede die dienste van hul weervoorspellers, Annette Botha, Joel “Guy” Chabata en Anika de Beer, beëindig.
In ’n tyd waar al hoe meer toneelskrywers na die skryf van draaiboeke vir rolprente beweeg, en die pandemie teater erg geknou en tot halt geroep het, is dit baie spesiaal om die Hertzogprys vir drama te wen.
Die akteur Marius Weyers het besluit om toneelspel te laat vaar en daarom is hy dankbaar dat hy nou die erepenning van die SA Akademie vir Wetenskap en Kuns vir sy bydrae tot rolprent- en TV-kuns kry.
Netwerk24 het ’n groep ervare onderwysers ingespan om ’n superspan-onnies te wees wat hoërskoolleerlinge aanlyn deur inperking help dra. Vir meer inligting, stuur 'n e-pos aan myskool@netwerk24.com
'n Rekordgetal leerlinge het vanjaar aan Netwerk24 se algemenekennis-kompetisie, Blitsbrein Junior, deelgeneem. Dié kompetisie word saam met Beeld, Die Burger en Volksblad aangebied.
’n Bekroonde sportfotograaf se soektog na ’n bekende oud-krieketspeler en sy dogter het vandeesweek ná drie dekades vrugte afgewerp.
Vergeet van die kersie op die koek as jy twee luiperds op ’n dak kan kry.
’n Luiperd is onlangs vroegoggend op die treinspoor in Glentana, tussen George en Groot-Brakrivier, afgeneem.
Dis baie meer as net 'n liefdesverklaring toe familiegeheime om die etenstafel ontbloot word in die 12de episode van Ben & Bez.
Skote petoors! 'n Mens sou sweer dis veldskool in die 11de episode van die sketskomediereeks Ben & Bez!
Lekker. Dié woord duik telkens op wanneer Elani Dekker verwys na die episode van 'Ben & Bez' wat sy saam met Bennie Fourie en Schalk Bezuidenhout geskiet het.
Hennie Loock, wat 46 jaar die dirigent van die gevierde Tygerberg Kinderkoor was, is pas deur die Akademie vir Wetenskap en Kuns vereer.
Geniet die Suidoosterfees se opwindende Lockdown Legato-musiekvideo’s eksklusief hier op Netwerk24.
Die immergewilde werklikheidsreeks 'Boer soek ’n vrou' op kykNET het vanjaar iets meer as net die liefde opgelewer – een van die boere en sy meisie het ’n nuwe musiekgroep begin.
Die veelsydige Bloemfonteinse pianis Anton Esterhuyse se eerste lewende uitvoering in die koronavirustyd is geen gewone geleentheid nie.
Die groep Die Heuwels Fantasties gaan Sondag vir die eerste keer in 14 maande weer ’n vertoning aanbied.
Waldimar Pelser is redakteur van Rapport en aanbieder van 'In Gesprek' op kykNET.
Blouwillem is 'n voorheen bevoordeelde, tans geseënde middeljarige man.
Murray La Vita is 'n bekroonde rubriekskrywer en profielskrywer vir Netwerk24.
Johann Maarman is eindredakteur by Die Burger en 'n bekroonde rubriekskrywer.
Nathan Trantraal is 'n strokiesprentkunstenaar en digter van Kaapstad.
Leopold Scholtz is 'n vryskutjoernalis en politieke kommentator.
Barnard Beukman is die redakteur van Beeld.
Gert Coetzee is redakteur van Volksblad.
Herman Lategan is 'n skrywer wie se rubrieke in 'Binnekring van Spookasems' gebundel is.
Sonja Loots is 'n dosent aan die Universiteit van Kaapstad en bekroonde outeur.
Sarel van der Walt is 'n joernalis vir Netwerk24 en 'n voormalige Londen-korrespondent vir Media24.
Charles Smith is Netwerk24 se nuusredakteur in Bloemfontein.
Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.