Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Musiek
Beeskraal rock môreaand in die Pierneefteater
Beeskraal

Beeskraal tree Donderdag om 19:00 in die Pierneefteater in Pretoria op.

Hierdie unieke groep met hul soms tong-in-die-kies-lirieke en energieke optredes het vir hulself ’n nismark in die musiekbedryf geskep.

Hoewel Beeskraal naam gemaak het in die Afrikaanse musiekmark is die groep ewe gemaklik met verskillende genres van rock tot jazz. Die groep het reeds sewe albums die lig laat sien. Hul nuutste, Kronkelpad, is verlede jaar uitgereik.

Kaartjies kos R100.

Skakel 012 329 0709 of stuur e-pos na ​info@pierneefteater.co.za om te bespreek.

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.