Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Musiek
Benoemings vir Sama-pryse
Mafikizolo

Met drie benoemings elk is die duo Mafikizolo, die groep Mi Casa en die sanger Simphiwe Dana die voorbokke in aanloop tot die Sama-pryse wat op 2 Junie bekend gemaak word.

Mafikizolo het benoemings opgeraap vir beste Afro-pop album, beste vervaardige album en beste klankingenieur op die album met 20.

Mi Casa het met Familia ook benoemings ontvang vir beste vervaardigde album en beste klankingenieur op die album sowel as beste dansalbum.

Dana het benoemings ontvang vir beste regstreekse oudiovisuele opname-album, beste jazz-album en beste Afrika-kunstenaar vir Simphiwe Dana Symphony Expierence.

Fokofpolisiekar

Die benoemings in die top-vyf-kategorieë word vroeg in Mei bekend gemaak, naamlik manskunstenaar van die jaar, vrouekunstenaar van die jaar, duo/groep van die jaar, nuweling van die jaar en album van die jaar.

Talle Afrikaanse kunstenaars het ook benoemings in die algemene kategorieë (wat nie tot een taal beperk is nie) ontvang.

In die kategorie vir beste alternatiewe musiekalbum het Jack Parow vir sy album Afrika for Beginners en Francois van Coke vir sy album Hierdie is die lewe benoemings ontvang, terwyl Willim Welsyn vir sy album Blitzkriek en Fokofpolisiekar met Selfmedikasie vir beste rock-album benoem is.

Die Charl du Plessi-trio en CH2 tel onder die benoemdes vir beste klassieke en/of instrumentale album en Wouter Kellerman is met Symphonic Soweto vir beste volwasse hedendaagse album benoem.

Die benoemings die Afrikaanse kategorieë:

Beste Afrikaanse hedendaagse musiekalbum:

Saarkie Queen met Van die toorbos

Die Heuwels Fantasies met Okay!

Joe Black met Skepe

Luna Paige, Nick Turner, Jamie Jupiter met Korreltjie Kantel

Chris Chameleon met Jy en ek en ek en jy

Jack Parow

Beste Afrikaanse popalbum:

Ray Dylan met Uitbasuin

Karlien van Jaarsveld met Sing vir liefde

Brendan Peyper met Hy loop oop

Kurt Darren met Laat die danslover brand

Lianie May met Iemand om lief te hê

Die ander benoemings is:

Francois van Coke Foto: Mlungisi Louw

Beste Afrika-volwasse hedendaagse album:

Joe Nina met Time II Time

Siseko met Pame Ilanga

Serame Sediti met Based on a True Story

Siphokazi met Siphokazi

Tribute Birdie Mbowenu met Tribute Birdie Mboweni

Beste album deur ’n Afrika-kunstenaar:

Niniola met This is Me

Wizkid met Sounds from the Other Side

Zoe Modiga met Yellow the Novel

Simphiwe Dana met The Simphiwe Dana Symphony Experience

Moreira Chonguica & Manu Dibango met M&M

Mi Casa

Beste alternatiewe musiekalbum:

Loui Lvndn met Your Princess is in Another Castle

Jack Parow met Afrika for Beginners

Francois Van Coke met Hierdie is die lewe

Josh Kempen met The Morning Show

Bongeziwe Mabandla met Mangaliso

Beste klassieke en/of instrumentale album:

CH2 met Insomnia

James Grace met Chilled

Die Universiteit van Limpopo se koor en die KwaZulu-Natal Philharmonic Orchestra met Matimba Ya Vuyimbeleri

Kinsmen met Window to the Ashramt

Charl Du Plesis Trio met Baroqueswing Vol III

Beste hedendaagse godsdiensalbum:

Bongani Nchang met Wonders of Mercy

Benjamin Dube met Victorious in His Presence with Benjamin

Swazi met The Alabaster

Sicelo Moya met Solid Rock

Nqubeko Mbatha met Heaven’s Ways

Beste Hip Hop-album:

Riky Rick met Stay Shining

Rouge met The New Era Sessions

Shane met Eagle Yellow

Emtee met Manando

Fresh 2 Def Productions met F2D Presents Hall of Fame

Beste inheemse Afrika-album:

Wouter Kellerman Foto: Edrea du Toit

Believer In Christ met Yala Nkosi

Vuma Zion met Samson Aphi Amandla

Futhi Shongwe met Bonke Abamethembayo

Amadodana AseWesile met Soloko Intliziyo Yami

Barorisi BaMorena met Ntjhafatso

Beste jazz-album:

Simphiwe Dana met The Simphiwe Dana Symphony Experience

The Blue Notes Tribute met Orkestra Live at the Bird’s Eye

Zoe Modiga met Yellow the Novel

Tune Recreation Committee met Voices of our Vision

Nduduzo Makhathini met Ikhambi

Beste kwaito-album:

Mashabela Galane met Bona that Rural Dream

Team Mosha met Sofa Silahlane

Chomee met Do More Squats

Busiswa met Highly Flavored

Trendsetters met Ska Ba Hemisa

Beste regstreekse oudiovisuele opname-album:

Krone Krone met For Live

Benjamin Dube Victorious met In His Presence with Benjamin

Simphiwe Dana met The Simphiwe Dana Symphony Experience

The Parlotones met The Parlotones Orchestrated

Donald met Red Mic Experience

Beste Maskandi-album:

Uqhosha Ngokwenza Kwakhe met Miss South Africa

Shwi Nomntekhala met Emkhathini

Khuzani met Isixaxa Samaxoki

Abafana BakaMgqumeni met 6 to 6

Mbuzeni met Wavuma

Beste popalbum:

Craig Lucas met Restless

Connell Cruise met Barely Breathing

Tresor met The Beautiful Madness

Monark met Monark

Shekhinah met Rose Gold

Simphiwe DanaFoto: Lindile Mbontsi

Beste rock-album:

Shortstraw met Those Meddling Kids (TMK)

Prime Circle met If You Don’t You Never Will

Lost & Found met Snakes & Ladders

Willim Welsyn met Blitzkriek

Fokofpolisiekar met Selfmedikasie

Beste tradisionele musiek:

Dinonyane Cultural Group met Pitsi

Bomshell met Uthando

Complete met Isiqalo – The Beginning

Jessica Mbangeni met Jessica Mbangeni Sings Igoli Live @Lyric Theatre Johannesburg

Universiteit van Pretoria met Camarata Indodana Symphony

Best R&B;/ Soul/ Reggae Album:

Cici met Busiswe

The Nameless Band met The Greatest Hits

Thabsie met Songs about You

Afrotraction met Relationships

Thami met Never Lost

Beste volwasse hedendaagse album:

Josie Field met Indie Soul

Swing City met Now Listen Properly

Wouter Kellerman met Symphonic Soweto

Charlie Finch met Life’s Journey

Janie Bay met Miscellany

Beste dansalbum:

DJ Merlon met Pure Black Album

DJ Ganyani met Ganyani’s House Grooves 10

Lady Zamar met King Zamar

Prince KayBee met I Am Music

Mi Casa met Familia

Beste klankingenieur op album:

Kahn met A Noise in the Void

Mi Casa met Familia

Mafikizolo met 20

Nduduzo Makhathini met Ikhambi

Distruction Boyz met Gqom Is the Future

Beste samewerking (collaboration):

Distruction Boyz ft. Benni Maverick & Dladla Mshunqisi met “Omunye”

Kwesta ft. Wale met “Spirit”

Heavy K ft. Bucie & Nokwazi met “Inde”

SJava ft. Howard & DJ Maphorisa met “Ngempela”

Musiekvideo van die jaar:

Shane Eagle met Let It Flow

Nadia Nakai met Naaa Mean

Kwesta ft. Wale met Spirit

Nasty C met Don’t Do It

Rouge met Arumtumtum

Vermening (remix) van die jaar:

“Faith Alive” deur King Bayaa

“I Got You” deur Mobi Dixon

“Free” deur Household Funk

“Buy It Out” deur Riky Rick feat. Youngsta CPT, KLY, Da Les, Frank Casino, J Molley & Stilo Magolide

“Lake by the Ocean” deur Mobi Dixon

Meer oor:  Mafikizolo  |  Francois Van Coke  |  Simphiwe Dana  |  Mi Casa  |  Jack Parow
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.