Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Musiek
Graham Scott sterf tydens operasie
Graham Scott Foto: Verskaf

Graham Scott (67), wat sedert die 1980’s bekendheid as veral dirigent van musiekspele verwerf het, is Woensdag tydens ’n operasie vir ’n heupbreuk oorlede.

Scott het die afgelope ses jaar buite Kaapstad gewoon. Hy het Saterdagnag in sy huis geval. Vriende het hom na ’n hospitaal geneem, waar dokters aanvanklik besluit het om nie te opereer nie. Toe hulle Woensdag wel opereer, het hy weens orgaanversaking gesterf.

Hy was nie getroud nie en laat ’n broer, Ian Scott, agter.

Die begrafnisreëlings is nog nie bekend nie.

MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ’n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar dit is nie 'n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier.

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.