Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Musiek
Justin Bieber weer gereed vir konserttoer

Justin Bieber gaan volgens die BBCin 2020 weer op konsertreise en stel op 3 Januarie ’n nuwe enkelsnit, “Yummy”, bekend, het hy op 24 Desember bekend gemaak.

Die naam van sy nuwe album is nog nie bekend nie.

Bieber gaan van Mei tot September deur Amerika en Kanada toer met sy konsert. Hy gaan ook in ’n nuwe dokumentêre TV-reeks verskyn.

Die Kanadese popster het in 2017 ’n blaaskans geneem nadat hy die laaste 14 konserte van sy destydse Purpose-toer afgestel het.

Hy het vanjaar saam met Ed Sheeran “I Don’t Care” gesing en ’n verwerking van Billie Eilish se “Bad Guy” gedoen.


Meer oor:  Justin Bieber
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ’n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar dit is nie 'n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier.

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.