Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Musiek
Kyk: Emma huldig Van Gogh met eie weergawe van lied
Emma van Heyn

Die Kaapstadse sanger Emma van Heyn gee nuwe betekenis aan die liedjie “Starry Starry Night” oor die kunstenaar Vincent van Gogh. Sy het in die psige van die kunstenaar gedelf vir haar vertolking en gee die ontstellende gedagtes en diepe hartseer in die siel van die kunstenaar weer, eerder as die bekende strelende uitvoering.

Die beelde op YouTube versterk haar perspektief van Don McLean se woorde en musiek – ’n gesig wat verskyn en verdwyn, meestal gehul in donkerte. Stefan Benade is die artistieke regisseur, Uys Visser het dit gemeng en Van Heyn het die produksie behartig.

MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ’n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar dit is nie 'n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier.

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.