Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Musiek
KYK: Al 4 episodes van NetChill24 met Karen Zoid en kie

Die NetChill24-verskeidenheidsreeks sal uit vier episodes van nagenoeg 24 minute elk bestaan en bring uiteenlopende kunstenaars byeen vir hope vermaak met ligte en ook dieper oomblikke.

netchill24 header

Karen Zoid bied die reeks in haar eiesoortige styl aan en gesels met haar kunstenaarsvriende uit hul onderskeie interessante huise waar hulle ingeperk is. Van die bekendes wat ’n draai in die reeks maak, is Neil Sandilands, Early B, Jo Black, Karlien van Jaarsveld, Anne Hirsch en Marc Lottering.

EPISODE 1

KYK OOK EPISODE 2

KYK OOK EPISODE 3

Meer oor:  Netchill24  |  Karen Zoid  |  Vermaakreeks
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ’n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar dit is nie 'n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier.

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.