Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Musiek
KYK: Lira en kie steun projek teen SA se ‘2de pandemie’
Lira

Vier bekende sangers het saamgespan om geld in te samel vir die stryd teen die sogenaamde tweede pandemie, naamlik geweld teen vroue in Suid-Afrika.

“My Body” is reeds in 1983 geskryf, maar Lira, Juliet Harding, Mariechan en Gigi LaMayne het die lied ’n tweede lewe gegee en stel dit beskikbaar vir stroming.

Die 1st for Women Foundation, wat met die projek begin het, het sedert 2005 meer as R81 miljoen ingesamel waarmee meer as 90 000 slagoffers en oorlewende vroue gehelp is.

Die hoop is dat “My Body” ook landwyd by skoolprogramme ingesluit sal word.

Luister na die lied by

Meer oor:  Musiek  |  Lira  |  Geweld Teen Vroue
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ’n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar dit is nie 'n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier.

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.