Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Musiek
KYK: Spoegwolf se nuwe lied nou op YouTube
Spoegwolf, wat by die US Woordfees gaan optree en eersdaags ’n nuwe album uitreik.

n Musiekvideo van die groep Spoegwolf se jongste lied, “Blou”, wat op hul nuwe album, Koma, gaan wees, is nou reeds op YouTube te sien. Die album word vandeesweek uitgereik.

Die groep, bekend vir hul mengsel van folkrock en digterlike lirieke, tree eersdaags by die US Woordfees op Stellenbosch op.

Hul konsert is op Saterdag 9 Maart om 17:00 in die Stellenbosse stadsaal. Kaartjies kos tussen R100 en R150 by Computicket. By die deur kos dit R170.

Meer oor:  Speogwolf  |  Blou  |  Musiekvideo
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.